top of page

About Fast Track
Die doel van Fast Track is om ‘n program wat die lees- en begripsvaardigheid van die kind te ontwikkel. Hierdie program kan tuis deur ouers en kinders sowel as onderwysers in klasverband gebruik word. Die program is volgens die kurrikulum vir Afrikaans geskryf. Die stories is deur die ontwikkelaar self geskryf om aan te pas by die kind se leesvermoë. Met die gebruik van die program word die kind se leesbegrip asook die leesspoed verbeter.
Our Goals
Spread empathy
through education
Saving your money with a great program
Help more children and teens graduate with excellent reading skills

bottom of page




