top of page

Oor Fast Track
Die doel van Fast Track is om 'n program wat die lees- en begripsvaardigheid van die kind te ontwikkel. Hierdie program kan tuis deur ouers en kinders sowel as onderwysers in klasverband gebruik word. Die program is volgens die kurrikulum vir Afrikaans geskryf. Die stories is deur die ontwikkelaar self geskryf om aan te pas deur die soort se leesvermoë. Met die gebruik van die program word die kind se leesbegrip asook die leesspoed verbeter.
Ons Doelwitte
Versprei empatie
deur onderwys
Spaar jou geld met 'n wonderlike program
Help meer kinders en tieners om met uitstekende leesvaardighede te gradueer

bottom of page




