top of page

Ons Span

Leesvaardigheid in die moderne tyd is amper so belangrik as om te eet. Daarsonder kan jy nie behoorlik geld verdien nie. Daarom het ek met my uittrede uit die onderwys in 2019, besef dat ek nooit deur my begeerte om 'n leesprogram te ontwikkel uitgekom het nie.
My wye ervaring en kennis van die leesproses oor 38 jaar, het my genoop om iets te laat vir die jonger geslag om vir hulle 'n geleentheid te gee om te leer lees met begrip.
Ek wil deur die program konsentreer op die verbetering van perseptuele waarneming en die in-oefening van visuele vaardighede. Dit is die grondslag van lees. Gelyklopend met die vorige woord woordeskat deur geheue-oefening en die oefeninge van kognitiewevaardigheid (begrip) verbeter.
Bogenoemde woord deur ouditiewe en visuele oefeninge gelyktydig met ouditiewe en leesvaardighede ontwikkel.
My wens is dat ons kinders en onderwysers deur hierdie program baat sal vind.

WEES DIE EERSTE OM TE WEET

Sign up to our newsletter to stay informed

Thanks for submitting!

KONTAK ONS

Our Program Is Nationwide

Foon: +27824946392

+27823348083

  • Facebook

© 2024 FAST TRACK Alle regte voorbehou.

bottom of page